Skip to content

‘n Reisjoernaal

Die Pelgrimstog.

Die Pelgrimstog is ‘n ontdekkingsreis in ‘n klassieke Mercedes-Benz motor. Hierdie reis is om ons pragtige land, Suid-Afrika, te ontdek.

Die reis word deur kort stories en fotos met die wêreld gedeel op hierdie webtuiste en sosiale media.

Lees joernaalinskrywings

Waarom.

Dit is vandag die fenomeen om oorsese vakansies in eksotiese bestemmings te gaan hou. Tog het ons pragtige land soveel besonderse bestemmings wat wag om ontdek te word.Pelgrim gaan hierdie bestemmings een op ‘n slag ontdek. Pelgrim verteenwoordig ook die besonderse ideaal dat ons voluit moet lewe en ons drome kan volg

Wie is Pelgrim.

Jandré du Plessis is die Pelgrim. Hy is ‘n passievolle amateur historikus, militêre versamelaar, entrepreneur en avonturier. Jandré is sedert 2015 in die e-handel en bemarkingswêreld betrokke. Die ideaal om Suid-Afrika op hierdie wyse te ontdek is sedert sy kinderdae al ‘n droom wat hy nou nastreef.

Meer oor Jandré

Pelgrim verteenwoordig die besonderse ideaal dat ons voluit moet lewe en ons drome kan volg.

Welkom,

Geagte leser.

Ek is Jandré, Pelgrim, op reis deur Suid-Afrika en ek wil graag my reise met jou deel.

Lees joernaalinskrywings

Joernaalonderwerpe

Mense

View Posts

Stede

View PoSTS

Allerlei

View Posts

Volg die reis

Volg my gerus op sosiale media vir vars reisnuus.

Vennote

Die volgende vennote het ‘n bydrae gelewer om die Pelgrim moontlik te maak.