Meer oor die Pelgrim




Wie is
Pelgrim
Jandré du Plessis is die Pelgrim. Hy is ‘n passievolle amateur historikus, militêre versamelaar, entrepreneur en avonturier. Jandré is sedert 2015 in die e-handel en bemarkingswêreld betrokke. Die ideaal om Suid-Afrika op hierdie wyse te ontdek is sedert sy kinderdae al ‘n droom wat hy nou nastreef.
Die Pelgrimstog
Die Pelgrimstog is ‘n ontdekkingsreis in ‘n klassieke Mercedes-Benz motor. Hierdie reis is om ons pragtige land, Suid-Afrika, te ontdek.
Die reis word deur kort stories en fotos met die wêreld gedeel op hierdie webtuiste en sosiale media.
Waarom
Pelgrim verteenwoordig die besonderse ideaal dat ons voluit kan leef en ons drome kan volg.
