‘n Kruispad as beginpunt vir ‘n Pelgrimstog.
10 April 2023 i Geagte Leser, Elke mens word ‘n paar keer gekonfronteer met ‘n kruising in hul lewenspad. Generaal Georg Meiring, voormalige hoof van die Weermag, noem hierdie geleenthede, ‘n kans om jouself te herontwerp. Afgetrede Kolonel Wessels vergelyk dit weer met ‘n kruising van die Rubicon. My kruispad is hervorm en dien nou…
