‘n Onverwagse ontmoeting met ‘n liedjieboer in die Karoo.
11 April 2023 ii Geagte Leser Dit is ‘n ontsagwekkende ervaring wanneer meer as ‘n duisend studente met hul hele wese die Afrikaanse lirieke van ‘n nuwerwetse liedjieboer uitbasuin. En juis hier op my Pelgrimstog in die Karoo ontmoet ek onverwags die einste liedjieboer, Herman Kleinhans Digkuns as vorm van letterkunde is so oud soos…
